“Basie” Basson en Elmine van Rooyen kon ’n goeie geselsie by Silwerkruin se basaar inpas en hoor hoe dit met mekaar gaan. Elmine het gesê sy is so dankbaar vir die mense van Wellington. “Hierdie is werklik ’n omgeedorp en ’n mens kan dit voel danksy al die moeite wat vir ons mense gedoen word.”Foto: Heleen Rossouw
Silwerkruin-basaar lok kuiermense
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.