Sydney Rothman, ’n leerder aan die Hoër Meisieskool Paarl, het onlangs aan Atletiek Suid-Afrika se jeugkampioenskap deelgeneem en ’n silwermedalje in die o.18-paalspringafdeling gewen.


Silwer vir Sydney

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article