Sheldon Maartmaand, ’n gr. 12-leerder aan New Orleans Sekondêr, het onlangs deurgedring na die eindronde van die Wes-Kaap Onderwysdepartement en Nedbank Opstel- beurskompetisie. Die week sal hy met ’n keuringspaneel die bevindings van sy opstel bespreek.


Sheldon skryf/praat pryse los

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article