Ashwin Swart, ’n leerder aan die Laerskool Noord-Eind, is onlangs in die WP se o.13B-sewesrugbyspan opgeneem. Dié span het aan die sewes-kustoernooi in Kareedouw in die Oos-Kaap deelgeneem.
Sewesspeler blink uit
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.