Die seunstennisspan van Hugenote Laerskool het aan die Gerrie Berner- nasionale tennistoernooi deelgeneem. Agter van links is: Daniel Venter, Dawid Badenhorst, Nicolaas Smit en Ruan Sudell. Voor: Martin de Bruyn, Jaco van Zyl en Reuben Lerm. Die span het hierdie ongelooflike geleentheid gekry en hulle puik van hul taak gekwyt.Foto:


Seuns van Hugenote staan hul man in nasionale toernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article