Vier leerders van Paarlzicht Primêr het van 23 tot 25 April op die Lamond-dam in Gansbaai aan die SA skole snelroei-kampioenskap gaan deelneem. Hul deelname het die skool trots gemaak. Van links is AJ August, Zenelio Fortuin, Wenchendo de Waal en Leewayne Philander.


Seuns neem deel aan unieke roeikampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article