’n Span seuns van die Laerskool Courtrai het aan die PSS-atletiekbyeenkoms deelgeneem en het almal medaljes ontvang. Van links is Luan du Plessis, Andries van Rooyen, Waldo du Toit, Nicolaas Basson, Jean de Klerk, Kyle Liebenberg, Phillip Nel en Michiel van Vuuren.