Lede van die Strelitzia- senior klub in Klein Nederburg, Paarl, het op Valentynsdag by Orleanspark saamgekuier. Die klub-organiseerder, Wilna Cronje, het lekker potjiekos vir die seniors gemaak terwyl hulle ontspan het. Agter staan Gina Martin, Elaine Jacobs, Grietjie Swartz, Connie Samuels en Maggie Combrink. Voor sit Mouna Sheldon en Eileen Slirer.
Credit: SYSTEM
Seniors geniet Valentynsdag
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.