Die volgende leerders van die Hoër Meisieskool Paarl is in die o.14-WP-netbalspan opgeneem: Danelle Bekker, Alex Joseph, Annabel Vollgraaff en Marianne Malan. Hulle sal ook in Junie aan die All Ages-toernooi in Gauteng deelneem.

WP-span gehaal

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article