Die Laerskool WA Joubert se o.13A-rugbyspan het op 21 Julie en 22 Julie aan ’n rugbytoernooi in Riversdal deelgeneem. Hulle het dit baie geniet en die skool is baie trots op elkeen wat saam gaan toer het.