Amoné Wessels, ’n gr. 4-leerder aan die Laerskool WA Joubert, het onlangs goud in die Wes-Kaapse kampioenskap vir artistiese gimnastiek behaal. Amoné is ook in die WP-gimnastiekspan opgeneem. Die gimnaste het in September aan die SA’s deelgeneem.