Courtrai se seuns-tennisspan is van links Liam Lingenfelder (gr. 7), Liam Lang (gr. 7), Joshua Hattingh (gr. 7) en Kyle Liebenberg (gr. 6).

Tennisspanne van Courtrai bo

Courtrai se seuns-tennisspan is van links Liam Lingenfelder (gr. 7), Liam Lang (gr. 7), Joshua Hattingh (gr. 7) en Kyle Liebenberg (gr. 6).

Die o.13A-tennisspanne van die Laerskool Courtrai het uitstekend gevaar in die onlangse Courtrai- tennistoernooi.

Die seuns was derde uit 12 spanne en die meisies eerste uit 12 spanne.

Altesaam 96 spelers het aan die toernooi deelgeneem.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article