Paarl Post het verlede week verkeerdelik berig dat Mela Botha ’n leerder aan Hoër Meisieskool Paarl is. Sy is ’n gr. 11-leerder aan Hoër Meisieskool La Rochelle. Ons vra om verskoning vir enige ongerief.