Shandre Anne Petersen van die Hoërskool Gimnasium Paarl is in die Kaapse Wynland-netbalspan opgeneem wat in Pretoria aan die Telkom-reeks gaan deelneem.