Die Hoërskool Gimnasium Paarl het onlangs aan die jaarlikse Frank Myburgh Twilight-swemgala by die Hoërskool Swartland in Malmesbury deelgeneem. Die Gim-meisies het die algeheel tweede plek behaal en die Gim-seuns was algeheel vierde. In die afdeling vir gemengde skole het Gim die algeheel eerste plek behaal. Die o.19-meisies van Gim het die 4 x 50m-wisselslagaflosrekord verbeter.

Rekord in swembad verbeter

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article