Paulus Joubert Sekondêr het Vrydag kragte teen Hoërskool Franschhoek gemeet. Paulus het 24-4 gewen. Links probeer Raeeza Davids van PJS die bal kry. Regs vang PJS se Jamie-Lee Brown die bal met twee hande.Foto’s: Ernest Kilowan

Paulus Joubert Sekondêr se netbalspan sit span van Franschhoek ore aan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article