Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Taste Bud Battle: SA’s best food contest for youngsters
It’s South Africa’s best food competition for youngsters, and it’s back – bigger and better than before. Taste Bud Battle seeks to find the country’s best young chefs, with the winner crowned after a competitive cook-off which will be held…
-
Top-atleet skenk ruim aan skool
Ruswahl Samaai, die suksesvolle verspring-atleet en ’n boorling van die Paarl, het die hart van ongeveer 30 leerders in Paarl-Oos bly gemaak toe hy onlangs skoolklere en -skoene aan hulle geskenk het.
-
-
-
-
Wen kinderboeke om jou dag te maak
Met die onlangse viering van Wêreld-hardopleesdag op 5 Februarie het een gelukkige leser ’n kans om twee fantastiese boeke, Moenie met ’n prinses mors nie! en Die slymerigste, stinkerigste eksperimente-boek te wen.
-
Is your child a Story Star?
The Western Cape Education Department (WCED) has launched an essay competition for Grade 4 learners.
-
-
Slimmes se kop staan regte toe
Nóg twee slimkoppe van die Paarl, Jason Crotz en Volcker Louw, albei leerders van Klein Nederburg Sekondêr, het onlangs hul algemene kennis in die televisieprogram Blitsbrein Junior op die kanaal VIA getoets.
-
Skaam gr. 6-leerders bak en brou op TV
Abulela Ndaliso en Tamson Visagie, albei gr.6-leerders aan Groenheuwel Primêr in Paarl-Oos, gaan binnekort op die kassie te sien wees terwyl hulle bak en brou.









