Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Wen kinderboeke om jou dag te maak
Met die onlangse viering van Wêreld-hardopleesdag op 5 Februarie het een gelukkige leser ’n kans om twee fantastiese boeke, Moenie met ’n prinses mors nie! en Die slymerigste, stinkerigste eksperimente-boek te wen.
-
Is your child a Story Star?
The Western Cape Education Department (WCED) has launched an essay competition for Grade 4 learners.
-
-
Slimmes se kop staan regte toe
Nóg twee slimkoppe van die Paarl, Jason Crotz en Volcker Louw, albei leerders van Klein Nederburg Sekondêr, het onlangs hul algemene kennis in die televisieprogram Blitsbrein Junior op die kanaal VIA getoets.
-
Skaam gr. 6-leerders bak en brou op TV
Abulela Ndaliso en Tamson Visagie, albei gr.6-leerders aan Groenheuwel Primêr in Paarl-Oos, gaan binnekort op die kassie te sien wees terwyl hulle bak en brou.
-
-
-
-
-
La Rochelle weer wenner van trofee
Die gesogte 4M-trofee is weer terug by die Hoër Meisieskool La Rochelle nadat die skool se segetog verlede jaar deur sy mede-Paarliete, die Hoër Meisieskool Paarl (HMS), gebreek is.









