Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Wen leesstof vir tieners
Die aanpassing van hoërskool is nog besig om vir die twee vriende, Hannes en Zander van Melkbosstrand, in te sink – veral omdat dit soveel anders is as wat hulle verwag het dit sou wees.
-
Look out for our matric selfie competition
From next week (1 October) Paarl Post will hold an exciting matric selfie competition with great prizes up for grabs.
-
-
-
Klipprojek bring hoop vir ander
Die graad 4-klas van juffrou Melanie Wolhuter by die Laerskool Drakenstein is op ’n missie om ’n positiewe ingesteldheid in die Paarl te versprei met hul klipverf-projek.
-
Paarl JTC for 2021
The newly appointed Paarl Junior Town Council for 2021 has been made public. It is these learners’ responsibility to represent the youth of Paarl by offering a voice concerning civil matters.
-
Kunssentrum nooi leerders
Die Jack Meyer-kunssentrum in Hospitaalstraat nooi alle graad 9-leerders wat graag kuns as ’n eksamenvak wil neem, om op enige Woensdagmiddag in September by die kunssentrum ’n aanlegtoets te kom aflê.
-
-
-
JK Rowling-tekenkompetisie, storie nou gratis aanlyn
’n Afrikaanse vertaling van die gratis aanlyn vervolgverhaal, Die Ickabog, deur JK Rowling, is van 1 September af gratis by www.ickabogkompetisie.co.za beskikbaar.








