Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
-
-
-
Kunswerke van leerders uitgestal
Leerders van verskeie hoërskole in Paarl en Wellington het so pas hul vraestel 2 in visuele kuns en ontwerp vir die praktiese eindeksamen voltooi. Die tema vir vanjaar se projek was Footprint (visuele kuns) en Afrofuturism of Design saves the…
-
Veldtog sal leer oor emosie
Die Covid-19-pandemie laat toenemend ’n emosionele impak op elkeen van ons en die behoefte om psigies bemagtig te word teen hierdie aanslag toon ’n al groter voorkoms.
-
Betting operator is offering bursaries
Community-focused betting operator Hollywoodbets has opened applications for bursaries to South African youth who need assistance in fulfilling their career dreams through their The Future is Bright bursary project.
-
Twee van HJS vaar puik in wiskundekompetisie
Twee leerders van die Hoër Jongenskool Paarl (HJS) – Hugo Bruwer (senior A) en Mike Wang (junior) – het nie net hul skool nie, maar ook die Wes-Kaap, op 11 September in die jaarlikse interprovinsiale spankompetisie vir wiskunde verteenwoordig.
-
Learners visit biblical garden
Recently 20 school learners of various ages, some from far afield as Darling and Paarl, came together at Salem Biblical Garden in Agter-Paarl.
-
-








