Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
-
-
-
Kyrah skitter in groot kompetisie
Die Frank Pietersen-musieksentrum kan sowaar trots wees op een van sy perkussieleerders, Kyrah Adams (’n gr.9-leerder aan die Hoërskool Gimnasium Paarl), asook haar perkussieonderwyseres, Annemie Nel.
-
-
Matriekafskeid bygewoon
Mark Pekeur en Zoë Adonis het Klein Nederburg Sekondêre Skool se matriekafskeid verlede Woensdag (8?Desember) bygewoon.
-
Laat die koppe draai
Mischké Malgas het die koppe laat draai met haar pragtige rok by Klein Nederburg Sekondêre Skool se matriekafskeid. Hier is sy met haar metgesel Girard September.
-
Matrieks geniet hul afskeid
Michaylah Herandien en Ashwin August het hulself geniet by Klein Nederburg Sekondêre Skool se matriekafskeid.
-
Sluit af op mooi noot
Maché Afrika en Aydon Cupido van Klein Nederburg Sekondêre Skool het skooljare op ’n mooi noot afgesluit by hul matriekafskeid.
-










