Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
-
-
Kleintjies geniet unieke sportdag
Die Laer Meisieskool La Rochelle het verlede week ’n preprimêre skolesportdag aangebied. Skole wat die geleentheid bygewoon het, was Slot van die Paarl, Klein Gim, Divine Kids en Little Footprints.
-
-
-
-
-
-
-
Dié drie Wege-broers is krieketblitse
Die Hoër Jongenskool Paarl se Wege-broers het geskiedenis gemaak toe dié drie almal einde verlede jaar en vroeër vanjaar vir die skool se eerste krieketspan gekolf het.









