Die skoolkoor van Paarlzicht Primêr het verlede Vrydag die bejaardes van die Rusthof-ouetehuis met hul sang vermaak. Die skoolhoof, Gareth Duraan, het die koor vergesel.