Die volgende tennisspelers van die Hoër Meisieskool Paarl is vir die Kaapse Wynland-Kavaliers (Boland) gekies. Carla Visser (o.17), Tessa Malan (o.17) en Daniela Davidyan (o.19). Lienke van Blommestein en La-Ri Bauermeister is ook as reserwes vir die o.15-span gekies.