Chelsea Samuels, ’n gr. 12-leerder aan Wellington Sekondêr, het beeldskoon gelyk vir haar matriekafskeid wat verlede Vrydag by Val Mor in die Paarl gehou is.