Die leerders van die Hoër Meisieskool Paarl het onlangs hul matriekafskeid by Kronenburg-landgoed tussen Paarl en Wellington geniet. Van links is Hein Wilken, Sadé Snyman, Francois Rademayer, Kristina Parsons, Heinrich Söhnge, Christi Rautenbach, Ghieda Gerber, Wander van Zyl, Abigail Webber, Willem Treurnicht, Mila Steenkamp, Koos Loubser, Anopaishe Gowero en Pauniel Ogadi. Foto: