Leerders van die Laerskool Courtrai het onlangs aan ’n geslaagde wetenskap-ekspo deelgeneem. Luca Jäggi-Wright (gr. 4) verduidelik aan die organiseerder, Tiaan van Zyl, hoe hul eksperiment werk.