Laer Meisieskool La Rochelle se senior koor het onlangs goud-plus by die Paarl Vallei Eisteddfod losgesing. Die koor het ook die negende plek in die ATKV-Applouskompetisie behaal.
LMS La Rochelle se senior koor in top-10 van ATKV-Applous