Leerders van Dalweide Primêr het onlangs ’n suksesvolle markdag gehad. Verskeie lekkernye, soos koeldrank, tjips, koeksisters en selfs worsrolletjies was te koop.