Die Hoër Meisieskool La Rochelle het onlangs die volgende gr. 8-leerders aangewys as verteenwoordigende raad van leerders vir 2023. Van links is Dané Meintjes, Rouchelle Pienaar en Kiara Carolissen.