Die Hoërskool Labori se interskole teen die Hoërskool Parow vind Saterdag (19 Augustus) op Labori se tuisveld, die Bethel-sportterrein, in Meulstraat plaas. Links is Labori se spankapteine en sjampanjenooi. Agter van links is Armand Coetzee (redenaars), Migael Scheepers (o.19A-seunshokkie), Thys Nieuwoudt (o.19A-rugby), Cassidy Baadjies (sjampanjenooi), Jaydé Pieters (skaak), Ludwig Brand (landloop) en James Stopforth (debat). Voor is Lenique Arendse (o.19A-meisieshokkie) en Donique de Klerk (o.19A-netbal).