Die Laer Meisieskool La Rochelle het verlede week ’n preprimêre skolesportdag aangebied. Skole wat die geleentheid bygewoon het, was Slot van die Paarl, Klein Gim, Divine Kids en Little Footprints.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article