Die Laer Meisieskool La Rochelle se hoof, Lientjie Olivier (links), het onlangs saam met die skool se hoofleier, Michaela Griffiths (middel), en onderhoofleier, Lameez Dulvie, ’n essenhoutboom geplant ter viering van die skool se 160ste verjaarsdag.