Laerskool Paarl Gimnasium het aan die Marius Schoeman- rugby- en hokkietoernooi by Hoërskool Gimnasium Paarl deelgeneem, waar Gabriel Small as die 7’s-speler van die toernooi aangewys is. Saam met hom staan Marius Schoeman (links) en Bradley Hallet van die Amdec-groep.