Luke Basson van die Laerskool Hugo Rust het die afgelope naweek uitstekend in die Kaapstadse All Styles-karatekompetisie gevaar. Hy was eerste in die kumite-afdeling.