Luanne du Plessis, ’n gr. 7-leerder aan die Laerskool WA Joubert, het van 20-22 September aan die 24ste Suid-Afrikaanse Goshu Kai-karatekampioenskap in Port Elizabeth deelgeneem. Sy het in die 13-jarige afdeling ’n goue medalje vir kata verwerf. Sy is die enig­ste lid van die Overberg-span wat goud vir kata gewen het en kwalifiseer vir die Goshu Kai-wêreldkam­pioen­skap wat in 2021 in Japan gaan plaasvind.

Karate se baas

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article