Meacke Lawrence (gr. 6) van die Laer Meisieskool La Rochelle is aangewys as die junior sportster-maandwenner vir April as deel van Paarl Post se Sportster van die Maand-kompetisie. Haar sportprestasies vir die afgelope jaar is verkeerdelik gelys in 24 November se uitgawe. Hier is Meacke se jongste prestasies: sy het vanjaar deelgeneem aan die SA atletiekkompetisie in Potchefstroom. Sy neem deel aan die 100 m, 150 m en verspring.