Dalweide Primêr het op sy onlangse diplomaplegtigheid leerders vir hul goeie prestasies – akademies sowel as in sport – vereer.Avian Kok (links) is aangewys as Sportman van die Jaar, en Laurenique Baron as Sportvrou van die Jaar.Die skool is baie trots op dié twee leerders.