Die gr. 9-raad van Hugenote Hoërskool in Wellington het hul laaste projek vir die jaar afgesluit met die skenking van sporttoerusting wat hulle met behulp van die skool ingesamel het.

Hugenote se gr. 9’s skenk sporttoerusting

Die gr. 9-raad van Hugenote Hoërskool in Wellington het hul laaste projek vir die jaar afgesluit met die skenking van sporttoerusting wat hulle met behulp van die skool ingesamel het.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article