Atlete van Hugenote Laerskool het onlangs goed gevaar in die Skadu van die Berg-atletiekbyeenkoms. Die o.10-meisies-aflosspan en die o.12-seuns-aflosspan het die ander skole uitgestof vir ’n eerste plek op die podium. Agter is Tiago Pestana, Leighton Samson (hekkies – tweede
Hugenote ryg die medaljes by Skadu-atletiekbyeenkoms in