Shaydon-Leigh Kroutz, hoofmeisie van Paulus Joubert Sekondêr, het die Demosthenes-toekenning by die skool se diplomaplegtigheid op 3 November ontvang. Die toekenning sluit ’n sertifikaat van verdienstelikheid sowel as ’n kontantbedrag in. Dit is in 2020 deur die klas van 1974 ingestel vir die leerder wat uitsonderlik presteer ten spyte van erge maatskaplik-ekonomiese uitdagings. Die toekenning is deur die oudleerder Jerome Fredericks aan Shaydon-Leigh oorhandig.Foto: Elviso May