Eckart Visser (gr. 11) van Hugenote Hoërskool het die Wes-Kaap onlangs as deel van ’n uitnodigingspan by die Synergy Cup-tennistoernooi in Grahamstad verteenwoordig. Eckart het enkel- en gemengde dubbels gespeel en ses van die agt wedstryde gewen.