Milana Stickling (o.12) en Caylin Stickling (o.9), leerders aan Laer­skool Paarl Gimnasium, het aan die East Rand Athletics Academy se tydtoets-byeenkoms deelge­neem. Milana het aan die 100 m en 150 m deelgeneem en teen die o.14- en o.15- meisies gekompeteer. Sy het in albei afdelings gewen en ook haar persoonlike beste tyd in die 100 m verbeter (12.89 sek., elektronies). Caylin het aan die 60 m deelgeneem en het die afdeling gewen met ’n persoonlike beste tyd van 8.84 sek. (elektro­nies). Sy het ook in die 80 m, waar sy teen die o.11’s meegeding het, tweede geëindig.

Blitsvinnig op baan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article