Laerskool Paulus Joubert het Saterdag sy jaarlikse basaar gehou waar Mej. en Mnr. Paulus Joubert senior en junior ook by die geleentheid gekroon is. Agter van links is Shakirah Esau (tweede prinses senior), Kylie Moses (Mej. Paulus Joubert senior) en Casedy Daries (Mej. Persoonlikheid). Voor is Callum Julies (tweede prins junior), Jemicke Samuels (Mej. Paulus Joubert junior) en Berenique Arendse (tweede prinses junior).Foto: Ernest Kilowan

Basaar kroon ook mooistes

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article