Ses van Laerskool Hugo Rust se leerders, wat ballerinas is by die Royal Academy of Dance, het goeie uitslae ná hul onlangse ballet-eksamen ontvang. Agter staan Amé Coetzee (onderskeiding), Lise Malan (meriete) en Beula Serdyn (meriete). Voor is Kirsten Lamprecht (meriete), Lua Malan (meriete) en Nell Badenhorst (onderskeiding).

Ballerinas dans onderskeidings los

Ses van Laerskool Hugo Rust se leerders, wat ballerinas is by die Royal Academy of Dance, het goeie uitslae ná hul onlangse ballet-eksamen ontvang. Agter staan Amé Coetzee (onderskeiding), Lise Malan (meriete) en Beula Serdyn (meriete). Voor is Kirsten Lamprecht (meriete), Lua Malan (meriete) en Nell Badenhorst (onderskeiding).

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article