Tien leerders van die Hoër Meisieskool La Rochelle het Boland onlangs by die Atletiek Suid-Afrika-aflosbyeenkoms in Sasolburg verteenwoordig. Die La Rochelle-leerders het altesaam 16 medaljes verower. Agter is Monique Engelbrecht (gr. 12