Die volgende atlete van Amstelhof Primêr is vir die Boland-Sentraal-atletiekspan gekies: Nigel Mayekiso, Elliot Kermis, Geetah Goedeman en Auralia van Rooyen. Voor is Migael van Rooyen.Foto: Ernest Kilowan

Atlete gekies vir span

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article