Hoër Meisieskool La Rochelle het Saterdag 25 Ja­nu­­arie die meisiesafdeling oortuigend by die Stellenberg-atletiekbyeenkoms gewen. Dié byeen­koms het by Hoërskool Stellenberg in Bellville plaasgevind. Larries het 19 goue, 11 silwer- en nege bronsmedaljes gewen. La Rochelle neem op 1 Februarie aan die Twizza-superskolereeks in Pretoria deel. Die atlete Janke Oosthuizen en Elke Maree is gereed vir die byeenkoms.

Atlete blink uit by byeenkoms

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article