Die Laerskool Slot van die Paarl het in Desember verlede jaar by sy prysuitdeling die hoofleiers vir 2023 aangekondig. Bo staan Denesh-Leigh Fredericks (hoofmeisie) en Luan Immelman (hoofseun).