Sarah se sopkombuis wat in Chicago is, het Saterdag 7 Desember vir ongeveer 130 kinders by haar woning bederf. Sarah het lekker eetgoed en geskenke uitgedeel en vier springkastele opgeslaan om die kinders besig te hou. Foto: Ernest Kilowan


Sarah se sopkombuis reik uit na kinders

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article